Lines 560/1996

This commit is contained in:
Anri Lombard
2022-07-14 21:28:32 +02:00
parent db9657308d
commit 25c91fdcea

View File

@ -549,4 +549,11 @@ Jy hoef nie elke algoritme the memoriseer nie. Jy moet net dit genoeg verstaan o
Hoekom jy oplossings na programeringprobleme moet oefen:
- Probleem erkenning, en waar die regte datastrukture en algoritmes inpas
- Versameling van vereistes vir die probleem
-
- Praat oor hoe jy die probleem oplos soos jy sal in die onderhoud
- Kodering op 'n wit bord of papier, nie 'n rekenaar nie
- Om te formuleer wat die tyd-en-spasie-kompleksiteit vir jou oplossing is (sien Big-O onder)
- Toets jou oplossing
Daar is 'n wonderlike inleiding vir metodiese, kommunikatiewe probleem oplossing in 'n onderhoud. Jy sal dié ook van die
programmeering boeke kry, maar ek het die uitstekend gevind:
[Algorithm design canvas](http://www.hiredintech.com/algorithm-design/)