diff --git a/translations/README-af.md b/translations/README-af.md index 35a6810..cd42e1b 100644 --- a/translations/README-af.md +++ b/translations/README-af.md @@ -549,4 +549,11 @@ Jy hoef nie elke algoritme the memoriseer nie. Jy moet net dit genoeg verstaan o Hoekom jy oplossings na programeringprobleme moet oefen: - Probleem erkenning, en waar die regte datastrukture en algoritmes inpas - Versameling van vereistes vir die probleem -- \ No newline at end of file +- Praat oor hoe jy die probleem oplos soos jy sal in die onderhoud +- Kodering op 'n wit bord of papier, nie 'n rekenaar nie +- Om te formuleer wat die tyd-en-spasie-kompleksiteit vir jou oplossing is (sien Big-O onder) +- Toets jou oplossing + +Daar is 'n wonderlike inleiding vir metodiese, kommunikatiewe probleem oplossing in 'n onderhoud. Jy sal diƩ ook van die +programmeering boeke kry, maar ek het die uitstekend gevind: +[Algorithm design canvas](http://www.hiredintech.com/algorithm-design/)