Lines 1280/1996

This commit is contained in:
Anri Lombard
2022-07-19 20:58:22 +02:00
parent 75761eefd7
commit fda74c9f26

View File

@ -1255,4 +1255,27 @@ Grafieke kan gebruik word om baie problmeme in rekenaar wetenskap te verteenwoor
- [Data Structures and Algorithms Nanodegree! (Udacity paid Nanodegree)](https://www.udacity.com/course/data-structures-and-algorithms-nanodegree--nd256):
- Kry praktiese ervaring met oor 'n 100 datastrukture en algoritmiese oefeninge en leiding van 'n toegewyde mentor om jou te help voorberei vir onderhoude en on-the-job scenarios.
- [Grokking the Behavioral Interview (Educative free course)](https://www.educative.io/courses/grokking-the-behavioral-interview):
- Baie kere is dit nie jou tegniese bevoegdheid wat jou terug hou van jou droom werk kry nie, dis hoe jy in die gedragsonderhoude voer.
- Baie kere is dit nie jou tegniese bevoegdheid wat jou terug hou van jou droom werk kry nie, dis hoe jy in die gedragsonderhoude voer.
Spot Onderhoude:
- [Gainlo.co: Mock interviewers from big companies](http://www.gainlo.co/#!/) - Ek het die gebruik en dit het my gehelp ontspan vir die foon skerm en on-site onderhoud.
- [Pramp: Mock interviews from/with peers](https://www.pramp.com/) - peer-to-peer model van onderhoudoefeninge.
- [interviewing.io: Practice mock interview with senior engineers](https://interviewing.io) - anoniem algoritme/system design onderoude met senior ingeneurs van FAANG anoniem.
## Dink aan vir wanneer die onderhoud kom
Dink oor sowat 20 onderhoud vrae wat jy sal kry, in die rigting van dié hieronder. Hê ten minste een antwoord vir elkeen.
Hê ook 'n storie, nie net data, oor iets wat jy bereik het.
- Hoekom soek jy hierdie werk?
- Wat is 'n taai probleem wat jy opgelos het?
- Grootste uitdagings wat jy in die gesig gestaar het?
- Beste/slegste ontwerpe wat jy al gesien het?
- Idees om 'n produk te verbeter?
- Hoe werk jy beste as 'n individu en as deel van 'n span?
- Watse vernufte of ondervinding van jou sal 'n bate in die rol wees en hoekom?
- Wat het jy die meeste geniet by [werk x / projek y]?
- Wat was die grootste uitdaging wat jy in die gesig gestaar het by [werk x / pojek y]?
- Wat was die moeilikste gogga wat jy moes oplos by [werk x / projek y]?
- Wat het jy geleer by [werk x / projek y]?
- Wat sou jy beter gedoen het by [werk x / projek y]?