From fda74c9f269b83f96a5779cb05b4d817828ee92c Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Anri Lombard Date: Tue, 19 Jul 2022 20:58:22 +0200 Subject: [PATCH] Lines 1280/1996 --- translations/README-af.md | 25 ++++++++++++++++++++++++- 1 file changed, 24 insertions(+), 1 deletion(-) diff --git a/translations/README-af.md b/translations/README-af.md index 7692ebd..131ee1d 100644 --- a/translations/README-af.md +++ b/translations/README-af.md @@ -1255,4 +1255,27 @@ Grafieke kan gebruik word om baie problmeme in rekenaar wetenskap te verteenwoor - [Data Structures and Algorithms Nanodegree! (Udacity paid Nanodegree)](https://www.udacity.com/course/data-structures-and-algorithms-nanodegree--nd256): - Kry praktiese ervaring met oor 'n 100 datastrukture en algoritmiese oefeninge en leiding van 'n toegewyde mentor om jou te help voorberei vir onderhoude en on-the-job scenarios. - [Grokking the Behavioral Interview (Educative free course)](https://www.educative.io/courses/grokking-the-behavioral-interview): - - Baie kere is dit nie jou tegniese bevoegdheid wat jou terug hou van jou droom werk kry nie, dis hoe jy in die gedragsonderhoude voer. \ No newline at end of file + - Baie kere is dit nie jou tegniese bevoegdheid wat jou terug hou van jou droom werk kry nie, dis hoe jy in die gedragsonderhoude voer. + +Spot Onderhoude: +- [Gainlo.co: Mock interviewers from big companies](http://www.gainlo.co/#!/) - Ek het die gebruik en dit het my gehelp ontspan vir die foon skerm en on-site onderhoud. +- [Pramp: Mock interviews from/with peers](https://www.pramp.com/) - peer-to-peer model van onderhoudoefeninge. +- [interviewing.io: Practice mock interview with senior engineers](https://interviewing.io) - anoniem algoritme/system design onderoude met senior ingeneurs van FAANG anoniem. + +## Dink aan vir wanneer die onderhoud kom + +Dink oor sowat 20 onderhoud vrae wat jy sal kry, in die rigting van dié hieronder. Hê ten minste een antwoord vir elkeen. +Hê ook 'n storie, nie net data, oor iets wat jy bereik het. + +- Hoekom soek jy hierdie werk? +- Wat is 'n taai probleem wat jy opgelos het? +- Grootste uitdagings wat jy in die gesig gestaar het? +- Beste/slegste ontwerpe wat jy al gesien het? +- Idees om 'n produk te verbeter? +- Hoe werk jy beste as 'n individu en as deel van 'n span? +- Watse vernufte of ondervinding van jou sal 'n bate in die rol wees en hoekom? +- Wat het jy die meeste geniet by [werk x / projek y]? +- Wat was die grootste uitdaging wat jy in die gesig gestaar het by [werk x / pojek y]? +- Wat was die moeilikste gogga wat jy moes oplos by [werk x / projek y]? +- Wat het jy geleer by [werk x / projek y]? +- Wat sou jy beter gedoen het by [werk x / projek y]? \ No newline at end of file