mirror of
https://github.com/jwasham/coding-interview-university.git
synced 2025-07-07 14:30:44 +08:00
Lines 650/1996
This commit is contained in:
@ -627,3 +627,26 @@ Well, dis genoeg van daardie.
|
||||
|
||||
Wanneer jy deur "Cracking the Coding Interview" gaan, is daar 'n hoofstuk oor hierdie, en by die einde is daar 'n quiz om te sien
|
||||
of jy kan identifiseer wat die runtime kompleksiteit van verskeie algoritmes is. Dis 'n super revisie en toets.
|
||||
|
||||
## Datastrukture
|
||||
|
||||
- ### Skikkings
|
||||
- [ ] Oor Skikkings:
|
||||
- [Arrays (video)](https://www.coursera.org/lecture/data-structures/arrays-OsBSF)
|
||||
- [UC Berkeley CS61B - Linear and Multi-Dim Arrays (video)](https://archive.org/details/ucberkeley_webcast_Wp8oiO_CZZE) (Begin kyk van 15m 32s)
|
||||
- [Dynamic Arrays (video)](https://www.coursera.org/lecture/data-structures/dynamic-arrays-EwbnV)
|
||||
- [Jagged Arrays (video)](https://www.youtube.com/watch?v=1jtrQqYpt7g)
|
||||
- [ ] Implement 'n vektor (mutable skikking met outomatiese grootte verandering)
|
||||
- [ ] Oefen kodering met skikkings en wysers, en wysers wiskunde om te spring na 'n indeks in pleks van indeksering te gebruik.
|
||||
- [ ] Nuwe rou data skikking met gelokeerde geheue
|
||||
- kan int skikking alokeer onder die kap, maar net nie die kenmerke gebruik nie
|
||||
- begin met 16, of as begin nommer groter is, gebruik bevoegdhede van 2 - 16, 32, 64, 128
|
||||
- [ ] size() - hoeveelheid items
|
||||
- [ ] capacity() - hoeveelheid items dit kan hou
|
||||
- [ ] is_empty()
|
||||
- [ ] at(index) - lewer item by gegewende indeks, omplof as indeks buite grens is
|
||||
- [ ] push(item)
|
||||
- [ ] insert(index, item) - voeg item by indeks, skuif daardie indeks se waarde en rank elemente regs
|
||||
- [ ] prepend(item) - kan insert hierbo gebruik by indeks 0
|
||||
- [ ] pop() - verwyder van die einde, lewer waarde
|
||||
- [ ] delete(indeks) -
|
Reference in New Issue
Block a user