mirror of
https://github.com/jwasham/coding-interview-university.git
synced 2025-07-11 00:44:05 +08:00
Lines 470/1996
This commit is contained in:
@ -457,3 +457,13 @@ Hierdie is 'n paar foute wat ek gemaak het sodat jy 'n beter ervaaring het. En j
|
||||
|
||||
Ek het ure lank videos gekyk en deeglike notas gevat, en maande later was daar baie wat ek nie meer onthou het nie. Ek het 3 dae spandeer
|
||||
om deur my notas te gaan en flitskaarte te maak, sodat ek kon herleer. Ek het nie al daardie kennis nodig gehaad nie.
|
||||
|
||||
Asseblief, lees sodat jy nie my foute maak nie:
|
||||
|
||||
[Retaining Computer Science Knowledge](https://startupnextdoor.com/retaining-computer-science-knowledge/).
|
||||
|
||||
### 2. Gebruik flitskaarte
|
||||
|
||||
Om die probleem op te los, het ek a klein flitskaart webwerf gemaak waar ek 2 tipe flitskaarte kon byvoeg: algemeen en kode.
|
||||
|
||||
Maak jou eie verniet:
|
||||
|
Reference in New Issue
Block a user