Lines 1290/1996

This commit is contained in:
Anri Lombard
2022-07-19 21:08:04 +02:00
parent fda74c9f26
commit 50ea363451

View File

@ -1279,3 +1279,16 @@ Hê ook 'n storie, nie net data, oor iets wat jy bereik het.
- Wat was die moeilikste gogga wat jy moes oplos by [werk x / projek y]? - Wat was die moeilikste gogga wat jy moes oplos by [werk x / projek y]?
- Wat het jy geleer by [werk x / projek y]? - Wat het jy geleer by [werk x / projek y]?
- Wat sou jy beter gedoen het by [werk x / projek y]? - Wat sou jy beter gedoen het by [werk x / projek y]?
- As jy dit moelik vind om met goeie antwoorde op te kom vir hierdie vrae is hier 'n paar idees:
- [General Interview Questions and their Answers](https://ayedot.com/119/MiniBlog/General-Interview-Questions-and-their-Answers-for-Tech-Jobs)
## Hê vrae vir die onderhoudvoerder
'n Paar van meine (Ek ken moontlik al klaar die antwoorde, maar wil hulle opinie of span perspektief hé):
- How groot is jou span?
- Hoe lyk jou dev cycle? Doen julle waterfall/sprints/agile?
- Is dit algemeen om na die sperdatum te jaag? Of is daar buigsaamheid?
- Hoe word besluite geneem op jou span?
- Hoeveel vergaderings het julle per week?