From 50ea363451ec176051baee882e3402e46912c6ea Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Anri Lombard Date: Tue, 19 Jul 2022 21:08:04 +0200 Subject: [PATCH] Lines 1290/1996 --- translations/README-af.md | 15 ++++++++++++++- 1 file changed, 14 insertions(+), 1 deletion(-) diff --git a/translations/README-af.md b/translations/README-af.md index 131ee1d..ecabbf1 100644 --- a/translations/README-af.md +++ b/translations/README-af.md @@ -1278,4 +1278,17 @@ Hê ook 'n storie, nie net data, oor iets wat jy bereik het. - Wat was die grootste uitdaging wat jy in die gesig gestaar het by [werk x / pojek y]? - Wat was die moeilikste gogga wat jy moes oplos by [werk x / projek y]? - Wat het jy geleer by [werk x / projek y]? -- Wat sou jy beter gedoen het by [werk x / projek y]? \ No newline at end of file +- Wat sou jy beter gedoen het by [werk x / projek y]? + +- As jy dit moelik vind om met goeie antwoorde op te kom vir hierdie vrae is hier 'n paar idees: + - [General Interview Questions and their Answers](https://ayedot.com/119/MiniBlog/General-Interview-Questions-and-their-Answers-for-Tech-Jobs) + +## Hê vrae vir die onderhoudvoerder + +'n Paar van meine (Ek ken moontlik al klaar die antwoorde, maar wil hulle opinie of span perspektief hé): + +- How groot is jou span? +- Hoe lyk jou dev cycle? Doen julle waterfall/sprints/agile? +- Is dit algemeen om na die sperdatum te jaag? Of is daar buigsaamheid? +- Hoe word besluite geneem op jou span? +- Hoeveel vergaderings het julle per week? \ No newline at end of file