Lines 110/1996

This commit is contained in:
Anri Lombard
2022-07-12 22:21:10 +02:00
parent 3f6e25714c
commit 32f5a77069

View File

@ -97,3 +97,14 @@
Dié is my multi-maand studie plan om 'n sagteware ingeneur te word vir 'n groot maatskappy. Dié is my multi-maand studie plan om 'n sagteware ingeneur te word vir 'n groot maatskappy.
**Benodighede:** **Benodighede:**
* 'n Bietjie ondervinding met kodeering (veranderlikes, lusse, metodes/funksies, ens)
* Geduld
* Tyd
*
Let wel dat die 'n studieplan vir 'n **sagteware ingeneur** pos is, nie 'n webontwikkeling pos nie. Groot maatskappeie soos Google, Amazon,
Facebook en Microsoft sien sagteware ingeneurs as verskilled van webontwikkeling ingeneurs. Byvoorbeeld, Amazon het
Frontend Ingeneurs (FEE) en Sagteware Ontwikkeling Ingeneurs (SDE). Die is 2 verskeie rolle en die onderhoude verskil,
omdat elkeen sy eie bevoegdhede het. Dié maatskappeie benodig rekenaar wetenskap kennis vir
sagteware ontwikkeling/ingeneur rolle.
---