diff --git a/translations/README-af.md b/translations/README-af.md index cc4cb3f..26900ec 100644 --- a/translations/README-af.md +++ b/translations/README-af.md @@ -97,3 +97,14 @@ Dié is my multi-maand studie plan om 'n sagteware ingeneur te word vir 'n groot maatskappy. **Benodighede:** +* 'n Bietjie ondervinding met kodeering (veranderlikes, lusse, metodes/funksies, ens) +* Geduld +* Tyd +* +Let wel dat die 'n studieplan vir 'n **sagteware ingeneur** pos is, nie 'n webontwikkeling pos nie. Groot maatskappeie soos Google, Amazon, +Facebook en Microsoft sien sagteware ingeneurs as verskilled van webontwikkeling ingeneurs. Byvoorbeeld, Amazon het +Frontend Ingeneurs (FEE) en Sagteware Ontwikkeling Ingeneurs (SDE). Die is 2 verskeie rolle en die onderhoude verskil, +omdat elkeen sy eie bevoegdhede het. Dié maatskappeie benodig rekenaar wetenskap kennis vir +sagteware ontwikkeling/ingeneur rolle. + +--- \ No newline at end of file