Lines 350/1996

This commit is contained in:
Anri Lombard
2022-07-13 20:38:52 +02:00
parent 8615643553
commit 1668eca925

View File

@ -337,3 +337,14 @@ Verkieslik is die taal dieselfde, sodat jy net vaardigheid in een hoef te bou.
Toe ek die studie plan gedoen het, het ek 2 tale gebruik vir meeste van dit: C en Python
* C: Baie lae vlak. Laat jou toe om met pointers en geheue allocation/deallocation te werk, sodat jy die datastrukture en
algoritmes voel in jou bene. In hoër vlak tale soos Python en Java word die weggesteek van jou af. In daaglikse werk is dit wonderlik,
maar wanneer jy leer hoe die lae-vlak datastrukture gebou is, voel dit lekker om naby die metaal te wees.
- C is orals. Jy sal voorbeelde in boeke, lesings, vidoes, en *oral* sien wanner jy studeer.
- [The C Programming Language, Vol 2](https://www.amazon.com/Programming-Language-Brian-W-Kernighan/dp/0131103628)
- Dié is 'n kort boek, maar dit sal jou 'n goeie vat gee oor die C taal en as jy dit 'n bikie oefen sal jy vinnig
vaardigheid bou. Deur om C te verstaan help dit jou om te verstaan hoe programme en geheue werk.
- Jy hoef nie super diep in die boek te gaan nie (of eens dit klaar te maak nie). Gaan net tot die punt waar jy C gemaklik kan lees en skryf.
- [Antwoorde vir vrae in die boek](https://github.com/lekkas/c-algorithms)
* Python: Modern en baie duur, ek het dit geleer want dis super nuttig en laat my toe om minder kode te skruf in 'n onderhoud.