From 0565e215693aef77b836fec1b65d805f79155a06 Mon Sep 17 00:00:00 2001 From: Anri Lombard Date: Wed, 13 Jul 2022 20:23:55 +0200 Subject: [PATCH] Lines 330/1996 --- translations/README-af.md | 16 +++++++++++++++- 1 file changed, 15 insertions(+), 1 deletion(-) diff --git a/translations/README-af.md b/translations/README-af.md index e0ec04f..d9c0dd1 100644 --- a/translations/README-af.md +++ b/translations/README-af.md @@ -317,4 +317,18 @@ Merk al die bokse met X nadat jy jou veranderinge voltooi het: - [Die mite van die Geniale Programeerder](https://www.youtube.com/watch?v=0SARbwvhupQ) - [Dit is Gevaarlik om Alleen te Gaan: Struikel teen die Onsigbare Monsters in Tegnologie](https://www.youtube.com/watch?v=1i8ylq4j_EY) -## 'n Nota Oor Video Hulpbronne \ No newline at end of file +## 'n Nota Oor Video Hulpbronne + +Sekere videos is net beskikbaar as jy skryf vir 'n kurses in 'n Coursera of EdX klas. DiƩ is genoem MOOCs. +Soms is die klasse nie in sessie nie end jy sal moet wag vir 'n paar maande, so jy het nie toegang nie. + +Dit sal wonderlik wees om die aanlyn klasse te vervang met gratis en altyd-beskikbare openbare bronne, +soos YouTube videos (verkieslik universiteitslesings), sodat julle daarvanaf enige tyd kan leer, +nie net wanneer 'n spesifieke aanlyn kursus in sessie is nie. + +## Kies 'n Programmeeringstaal + +Jy sal 'n programmeringstaal moet kies vir die kodering onderhoude wat jy gaan doen, +maar jy sal dan ook 'n taal moet kies waarmee jy rekenaar wetenskap konsepte kan leer. + +Verkieslik is die taal dieselfde, sodat jy net vaardigheid in een hoef te bou. \ No newline at end of file